Monday, September 8, 2008
Voledige Mediese Ondersoek
Leonard het lewensversekering uit geneem en nou moet hy vandag gaan vir sy mediese ondersoek. Hy is nie in 'n goeie bui wees die nie en kry homself baie jammer, want hy mag niks eet of drink voor die tyd nie, en o wee jy hy is tog so DORS!!!
Tuesday, September 2, 2008
Van waar kom ons naam?
Wel, nou wonder jy seker waar kom ons aan die naam? Ek het ons name Leonard Vicky gevat en op wordsmith.org gaan intik. Daar is duisende kombinasies uitgespoeg, ek het die eerste 1,000 name wat uitgekom het deur gewerk en Leonard het toe besluit op Vein Rock Lady. Daar was natuurlik ook ander soos Vodka Cry Line, A Crinkly Dove, Risk Held Comedies etc. maar Vein Rock Lady het ons aandag getrek, of moet ek se syne. So dit is hoe ons op die naam gekom het.
Monday, September 1, 2008
Om op die lug te kom
Wie kon nou dink dit so moeilik is om 'n blog op te stel, veral as jy wil fancy wees en als customize wil doen. Maar aanhouer sal wen....kom kyk gerus weer om te sien hoe ons vorder.
Subscribe to:
Posts (Atom)